Malcolm McDowell

Malcolm McDowell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Malcolm John Taylor
Geboorte 13 Junie 1943 (1943-06-13)
Nasionaliteit Engels
Kinders 5, insluitende Charlie McDowell
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1964–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Malcolm McDowell (gebore 13 Junie 1943) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Clockwork Orange (1971), Time After Time (1979), Star Trek: Generations (1994), en Halloween (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search